Afrikaans

Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…Sony Z2 552

Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…

Ons vertrekpunte is Christelik van aard!

Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.

Leefstyl C se betrokkenheid

Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om opSony Z2 262

besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.

Ongeag jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.

Verandering ten goede

Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.

The Ketogenic Lifestyle

Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie.  Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.

Leefstylafrigting – Bespreek ‘n Sessie >>>

Formaat

Eerste Afrigting Konsultasie / Informele gemaklike sessie

Eerste Formele Sessie wat deur pakket bepaal word

Verdere Sessies soos geskeduleerLeefstyl Model Lifestyle C / Leefstyl C

Telefoon bystand / Skype

Epos bystand

Groep Sessies

Soos geskeduleer en onderwerpe sal verskil

Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.

Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en   Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…

Ons vertrekpunt is Christelik.

Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page

#ketopta, #ketopretoria, #leefstylCketo, #lifestyleCketo, #daniestrydomketo


Tennis

Wilson Equipment

Order Tennis Equipment here

more-win-100th Lifestyle C / Leefstyl C

Healthy Lifestyle / Gesonde Leefstyl 

Make a Booking


Dinokeng Game Reserve


Wyn & Kos

Wine and Food Specialists – Recommended Wines – Delicatessen

Sony Z2 552

 

Huis & Leef

House and Home Specialists

Sony Z2 415  

Restaurante

Recommended restaurants

La Pentola Restaurant logo    

Wine and Food / Wyn en Kos

Stokperdjies

– Wood work – Fly fishing – More hobbies

Ontspanning

Special Events

Prentresultaat vir drama logo 


SkakelsSony Z2 262

ClassicFM – RSG – Klere

Clarence Larkin

Clarence Larkin  (Kaarte) Bybelstudies

Eskatologie >>>

    Prentresultaat vir emergent church  nuwe-strominge-in-die-teologie 

 


Boeke

  

DSC_0255   Loerie Leefstyl C

Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.

#ketopta#ketopretoria#leefstylCketo#lifestyleCketolifestyleClifestylelifestyle Cketoketo pretorialeefstylleefstyl cpretorialeefstylCketo pretoriagesonde leefstylhealthylifestyle#leefstyl#lifestyle#daniestrydomketo

#ketopta#ketopretoria#leefstylCketo#lifestyleCketo#mooikloof,  #coachinghub#hub#leefstyl,  #lifestyle#daniestrydomketo,  #wilsonpta#ketogeniclifestyle#ketogenieseleefstyl#lifestylecsurfflyfishing#leefstylcseevlieghengel#leefstylcvlieghengel#lifestylecflyfishing#lifestylecfishing#leefstylchengel#lifestylechobbies#leefstylcstokperdjies#komatigorgelodge#wilsonpretoria#wilsongholfpta#ketopta#ketopretoria#leefstylCketo#lifestyleCketo#mooikloof#zambesitennisklub#montanapark#besembiesie#gondolier#coachinghub#hub#leefstyl#lifestyle#daniestrydomketo#daniestrydom#leefstyltennisakademie#lifestyletennisacademy#thevenue#danie#leefstylafrigting#lifestylecoaching,#leefstylcafrigting#lifestyleCcoaching#lifecoaching#strateeg#strategist #wineandfood#wynenkos#pretoriaOos#pretoriaEast#tennis#toerusting#equipment#golf#gholf


Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page


Voltooi vir navraag:

Leave a Reply